Allerzielen

Allerzielen was misschien gisteren, maar dit traditionele Afrikaanse gedicht sprak me immens aan. Lees, en herinner.

En as ek kom te sterwe, lief,
sing dan geen klaaglied nie;
Plant dan geen rose op mijn graf
of koel sipresse nie.
Laat net die groen gras bo mie
wees, die reën en die môre dou;
En as jij wil, vergeet mij
en as jij wil, onthou.
Want skadu’s sal ‘k nie sien,
of voel hoe dat die water week,
nie hoor hoe dat die voëltjes sing
as of hul harte breek.
Maar ek sal altijd drome droom
in die skemer; wie weet
miskien sal ek daar nog onthou,
miskien sal ek vergeet.

Een reactie achterlaten

Je e-mailadres zal niet getoond worden. Vereiste velden zijn gemarkeerd met *